Fred Berry
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fred Berry (19 Maart 1951 – 21 Oktober 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Vice Squad (1982) en in die televisiereekse The Brady Bunch Variety Hour (1976), What's Happening!! (1976), en What's Happening Now! (1985).
Fred Berry | |
Geboortenaam | Fred Allen Berry |
---|---|
Geboorte | 19 Maart 1951 St. Louis, Missouri, Verenigde State |
Sterfte | 21 Oktober 2003 (op 52) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | DeShannon Berry[1] Portia Berry-Allen Fred Berry, Jr. |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1972-2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1982: Vice Squad
- 1984: A Stroke of Genius
- 1998: In the Hood
- 2007: In the Land of Merry Misfits
Televisiereekse
wysig- 1976: The Brady Bunch Variety Hour
- 1976: What's Happening!!
- 1976: The Captain and Tennille
- 1978: Kids Are People, Too
- 1985: What's Happening Now!
- 1997: Vibe
- 2001: Weakest Link
- 2002: The Rerun Show
- 2002: Star Dates
- 2003: Classmates
Televisierolprente
wysig- 2002: Inside TV Land: African Americans in Television
Video's
wysig- 1994: Snoop Doggy Dogg: Doggy Dogg World
- 1999: Rerun's Comedy Jam
- 2011: The Actor's Journey
- 2011: The Actor's Journey for Kids
- 2016: I, Dolemite Part IV: The Disco Godfather
Verwysings
wysig- ↑ Kappes, Serena (30 Julie 2002). "Catch up met 'What's Happening!' star Fred Berry" (in Engels). CNN.com/Entertainment. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2016. Besoek op 1 September 2016.