Frederick Valk (10 Junie 1895 – 23 Julie 1956) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Night Train to Munich (1940), Thunder Rock (1942), en Mrs. Fitzherbert (1947), en in die televisiereeks Folio (1955).

Frederick Valk
Geboorte (1895-06-10)10 Junie 1895
Sterfte 23 Julie 1956 (op 61)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1940: Night Train to Munich
  • 1942: Thunder Rock
  • 1945: Frenzy
  • 1947: Mrs. Fitzherbert
  • 1952: Mr. Potts Goes to Moscow
  • 1953: Bad Blonde

TelevisiereekseWysig

  • 1953: Fighting Words
  • 1955: Folio

TelevisierolprenteWysig

  • 1946: Thunder Rock

Eksterne skakelsWysig