Freestyle Script
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Freestyle Script is 'n font, ontwerp deur Martin Wait in 1981. Die vetgedrukte weergawe van Freestyle Script is ontwerp in 1986. Die uitgewers van hierdie font is Adobe, ITC en Letraset. Freestyle Script het 4 weergawes: Regular, Bold, SH Reg Alt, en SB Reg Alt.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Freestyle Script Font Family". Fonts.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2019. Besoek op 3 April 2018.