Freevo
Freevo is 'n oopbronsagtewareprogram wat op Linux- en BSD-bedryfstelsels gebruik kan word om 'n tuisteaterstelsel (Engels: home theater system) te bedryf.
Freevo | |
Nuutste weergawe | 1.9/ 26 Mei 2009 |
---|---|
Bedryfstelsel | Kruisplatform |
Kategorie | Tuisteaterstelsel |
Lisensie | GPL |
Webblad | http://freevo.sourceforge.net/ |
Die tuisteater word dan aan 'n TV-stel gekoppel om programme op te neem en later te speel en ook om ander media (foto's, musiek en video's) op die TV beskikbaar te stel. 'n Gewone afstandbeheer kan gebruik word om die tuisteater te beheer.
'n Afrikaanse vertaling is beskikbaar sodat Afrikaanssprekendes die program makliker kan gebruik.
Kompetisie
wysigAnder tuisteaterstelsels wat soortgelyke funksionaliteit bied: