Günter Asser
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Günter Asser (26 Februarie 1926, Berlyn – 23 Maart 2015) was 'n professor emeritus van logika en wiskunde by die Universiteit van Greifswald.[1] Hy het reeds talle volumes op filosowe en wiskundiges gepubliseer. Sy eie navorsing was in berekenbaarheidsteorie.
Günter Asser | |
Gebore | Berlyn | 26 Februarie 1926
---|---|
Oorlede | Maart 23, 2015 Greifswald | (89 jaar oud)
Vakgebied | Wiskunde |
Instelling(s) | Universiteit van Greifswald |
In 1954, met sy doktorale adviseur Karl Schröter, stig hulle die tydskrif Zeitschrift für Mathematische Logik und Grundlagen der Mathematik, wat later Mathematical Logic Quarterly geword het.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Emeriti Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine, Ernst-Moritz-Arndt-Universität Greifswald, Mathematisch-Naturwissenschaftliche Fakultät, Institut für Mathematik und Informatik, besoek 2014-08-03.
- ↑ MLQ website
Eksterne skakels
wysig- Ostsee-Zeitung (Duitse koerant) artikel van 30 Apr 2015 — sluit 'n groepfoto van Greifswald Universiteit in
- Publikasielys op DBLP