Gaat
‘n plaasvervanger vir koffie wat deur die trekboere en die Voortrekkers gemaak is deur die wortel van die witgatboom te trek
Gaat was ‘n plaasvervanger vir koffie wat deur die trekboere en die Voortrekkers gemaak is deur die wortel van die witgatboom te trek.
Bibliografie
wysig- Boshoff, S.P.E. en G.S. Nienaber: Afrikaanse Etimologieë. Pretoria: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 1967.
- Coetzee, Renata: Spys en drank – die ontstaan van die Afrikaanse eetkultuur gedurende die 17de en 18de eeu, met 167 reseppe van tradisionele geregte. Kaapstad: Struik, 1988. ISBN 0-86977-082-9