Gale Robbins
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gale Robbins (7 Mei 1921 – 18 Februarie 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Windjammer (1945), The Barkleys of Broadway (1949), The Belle of New York (1952), en Calamity Jane (1953).
Gale Robbins | |
Geboortenaam | Betty Gale Robbins or Betty Gale Murphy |
---|---|
Geboorte | 7 Mei 1921 |
Sterfte | 18 Februarie 1980 (op 58) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1945: The Windjammer
- 1949: The Barkleys of Broadway
- 1950: The Fuller Brush Girl
- 1951: Strictly Dishonorable
- 1952: The Belle of New York
- 1952: The Brigand
- 1953: Calamity Jane
- 1955: Double Jeopardy
- 1958: Gunsmoke in Tucson
- 1958: Quantrill's Raiders
Televisiereekse
wysig- 1949: Hollywood House
- 1955: Celebrity Playhouse