Gamkasberg
Die Gamkasberg is 'n berg in die Swartberge, wat deel vorm van die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Gamkasberg | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 511 meter bo seevlak |
Lengte | 10,6 km |
Rigting | Noordoos? |
Reeks | Swartberge |
Koördinate | 33°20′01″S 21°41′06″O / 33.3337°S 21.6849°O |