Garankuwa United

Garankuwa United is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub in Garankuwa naby Pretoria wat aan die Vodacom-liga deelneem. Hulle is na die derde-vlak van Suid-Afrikaanse sokker afgeskuif na hulle 2007/08 seisoen.

Garankuwa United
Volle naam Garankuwa United Football Club
Bynaam/me Kopano Ke Matla (Samesyn is krag)
Stigting Herleef in Julie 2004
Tuisveld Pilditch-stadion, Wes-Pretoria
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Kapasiteit 20 000
Voorsitter Abram Rathlabane
Afrigter Joseph Mekoe
Liga ABC Motsepe Liga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Voormalige spelersWysig

Eksterne skakelsWysig