Gawn Grainger
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gawn Grainger (gebore 12 Oktober 1937) is 'n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Raggedy Rawney (1988) en in die televisiereekse The March of the Peasants (1952), Doctor Who (1963), en Mitch (1984).
Gawn Grainger | |
Geboorte | 12 Oktober 1937 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1969: Mastermind
- 1971: Male Bait
- 1988: The Raggedy Rawney
- 1996: August
- 2014: A Small Family Business
Televisiereekse
wysig- 1952: The March of the Peasants
- 1952: Into Thin Air
- 1963: Doctor Who
- 1968: What's My Line?
- 1973: BBC2 Playhouse
- 1977: Three Piece Suite
- 1984: Mitch
- 1990: Making News
- 2019: Limboland
Televisierolprente
wysig- 1983: The Beggar's Opera