Gaziantep Universiteit
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Gaziantep Universiteit (ook bekend as Gaziantep Üniversitesi) is 'n universiteit in Gaziantep, Turkye wat in 1973 gestig is.[2]
Gaziantep Universiteit | |
---|---|
Gaziantep Üniversitesi | |
Gestig: | 1973 |
Tipe: | Staatsinstelling |
Studentetal: | 45 854[1] |
Ligging: | Gaziantep, Turkye |
Webtuiste: | www |
Navorsing- & ontwikkelingslaboratoriums
wysigDaar is ook verskeie nagraadse skole en 'n professionele skool, sowel as die Fakulteit Ingenieurswese en verskeie ander departemente van die Skool van Ekonomiese, Administratiewe en Sosiale Wetenskappe.
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Universiteit van Gaziantep. |