Gebruiker:Anrie/Hindoeïsme
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
A
wysig- Ahima - beginsel dat 'n mens nie mag doodmaak nie
- Arja Samaj - beweging wat na 'n suiwerder vorm van Hindoeïsme gestreef het en teen die Weste en Christelike godsdiens gekant was.
- ashramas - manlike lewe word verdeel ni vier stadia of ashramas
- Atman - "self", "siel"
B
wysig- Bhagavad Gita - deel van die Mahabharata wat leer dat die mens se verlossing op drie verskillende maniere nagestreef kan word
- bhakti - toewyding, een van die drie verskillende maniere waarop verlossing nagestreef kan word, aldus die Mahabharata
- Boeddha - een van die 10 avatars/inkarnasies van Wisjnoe
- brahmakarja - eerste ashramas: tydperk van opvoeding en studie
- Brahmaankaste
- Brahman - Die hoogste "god", ondefinieerbare, allesdeurdringende "iets", die enigste egtheid in 'n wêreld vol skyn en illusie
- Brahmane - Een "varna" - oorspronklik priesterklas
- Brahmo Samaj - Beweging wat die Hindoeisme wou suiwer van verskeie elemente wat sedert die oepanisjade deel daarvan geword het.
- Brhadarnjaka Oepanisjade - Oepanisjade wat leer dat die menslike siel oor en oor wedergebore word in 'n aardse lewe vol lyding.
D
wysig- Dajananda Saraswati - swami (1824 - 1881) wat die Arja Samaj gestig het.
- Darsanas- 6 filosowiese skole, o.a. joga
- Dasahara - fees watydens rama se oorwinning oor ravana gevier word
- Deepavali-fees - vyfdaagse fees in Sep/Okt/ nuwejaarsfees
- dharma - die wêreldlike en godsdienstige dade wat die mens in sy lewe verrig
- Dharma-sastra - geskrifte waarin die mens se pligte (dharma) uiteengesit word.
- Doerga - een van die verskillende name van Sjiwa se vrou
- Doerga-fees
- Doerga-poeja Sep/Okt, fees ter eer van een van Sjiwa se verskyningsvorms, Doerga
- Dvapari-joega - derde tydperk van die kosmos - 864 000 jaar
G
wysig- Ganesja - God
- garhastsja - tweede ashrama: tydperk van huisvaderskap
- Garoeda - die koning van die voels, waarop Wisjnoe ry
- Goedjarati
H
wysig- Hindoestani
- Holi-fees - lentefees
J
wysig- Jainisme
- jantras - magiese diagramma
- jati's - kastes (duisende kastes bestaan)
- jnana - kennis, een van die drie verskillende maniere waarop verlossing nagestreef kan word, aldus die Mahabharata
K
wysig- Kali -een van die verskillende name van Sjiwa se vrou
- Kali-joega 432 000 jaar
- kastestelsel
- Kalkin - een van die 10 avatars/inkarnasies van Wisjnoes, moet nog kom, word as 'n perd of soms 'n man met 'n perdekop voorgestel.
- karma - handeling, een van die drie verskillende maniere waarop verlossing nagestreef kan word, aldus die Mahabharata
- Koerma - Sanskrit vir "skilpad" een van die 10 avatars/inkarnasies van Wisjnoes
- Krisjna - Een van Wisjnoe se avatars en 'n hoofkarakter uit die Mahabharata
- Krita-joega: eerste tydperk van die kosmoms, 1728 000 jaar
- Ksjatrijas - Een "varna" - oorspronklik die klas van wêreldlike maghebbers
L
wysig- Laksjmi - godin waarmee Wisjnoe getroud is.
M
wysig- Mahabharata-epos - een van twee epiese verhale tyssen 400 v.C en 1400 n.C. geskryf wat n groot invloed op die aard van Hindoeïsme gehad het
- mandala
- marga - die pad
- Matsja - Sanskrit vir "vis" - een van die 10 avatars/inkarnasies van Wisjnoe
- moedras - rituele vingergebare
- moksa - toestand van ewigsale rus
N
wysig- Nandi - naam van die stier waarop Sjiwa ry
- Narasimba - die leeumens, een van die 10 avatars/inkarnasies van Wisjnoe
- njaja -Darsana
O
wysig- Oema - een van die verskillende name van Sjiwa se vrou
- Oepanajana - inwydingsrite wat nuwe lewensfase simboliseer
- Oepanisjade - nog verskillende heilige boeke uit vermoedelik 5 eeu v.C
P
wysig- Parasjnoe Rama - "Rama van die byl" - een van die 10 avatars/inkarnasies van Wisjnoe
- Paria(s) - Een van die kastes in die kastestelsel: die "ontaantasbares", so onrein dat niemand iets met hulle te doen wil hê nie
- Parwati - een van die verskillende name van Sjiwa se vrou
- Poejas - gode
- Poeranas - versamelnaam vir die betekenis, heldedade en gealogie van talle verskillende god wat op skrif gestel is.
- Poerva-Mimamsa -Darsana
R
wysig- Rama - Koning van Ajodha, een van Wisjnoe se 10 inkarnasies/avatars en die held van die Ramajana
- Rama-krisjna-sending - gestig deur swam Wiwekananda. Beweging met drieledige doelstelling
- Ramajana-epos - een van twee epiese verhale tyssen 400 v.C en 1400 n.C. geskryf wat n groot invloed op die aard van Hindoeïsme gehad het
- Ravana - demonkoning wat deur Rama verslaan is
- Roedra- ouer, Vediese vorm van Sjiwa
S
wysig- Samhitas - vier versamelings van die Vedas
- samkhja -Darsana
- samsara - siklus van wedergeboorte
- sannjasa - vierde ashramas: meditasie en kluisenaarskap
- sati - weduweeverbranding
- Sjakti - god
- sjakti - die "vroulike beginsel"
- Sjaktisme
- Sjandogja Oepanisjad - een van die Oepanisjade wat 'n groot invloed uitgeoefen het.
- Sjiwa - God
- Sjiwa Nataradzja - die vierarmige inkarnasie van Sjiwa, die koning van die dans
- Sjiwaïsme
- Sjoedra - Een "varna" - oorspronklik die klas van die landbouers
T
wysig- Treta-joega - tweede tydperk van die kosmos, 1296 000 jaar
- Trimoerti - drie-eenheid van Wisjnoe, Sjiwa en Brahma
V
wysig- vanaprasthija - derde ashrama: tydperk van terugrekking uit die gewone lewe
- varnas - vier kategorieë waarin kaste verdeel is.
- Vaisjias - Een "varna" - oorspronklik die klas van die handelslui
- Vedanta - een van ses filosofiese sisteme wat sterk geinspireer is deur die Oepanisjade en ontwikkel is deur die monnik Samkara.
- Vedanta -Darsana
- Vedas - oudste heilige boeke bekend aan die Hindoes
- Vediese periode
W
wysig- waisesika -Darsana
- Wamana - die dwerg,een van die 10 avatars/inkarnasies van Wisjnoe
- Waraha - Sanskrit vir "wilde vark" - een van die 10 avatars/inkarnasies van Wisjnoe
- Wisjnoe - God
- Wisjnoeïsme