Gebruiker:Dirk/sandput
Dirk van der Walt | |
---|---|
Gebore | 25 April 1965 |
Frederik Johannes (Dirk) van der Walt, gebore op 25 April 1965 is 'n Suid-Afrikaanse sakeman en entrepreneur. Hy deel 'n passie vir kinderregte en het verskeie aksies aangevoer en suksesvol verdedig. Dirk het 'n LLB-regsgraad.
Produk Ontwikkeling
wysigDirk is die breinkind van Generaal De La Rey (OBS) Sjerrie – sien etiket hieronder Generaal Jacobus Herculaas De La Rey beter bekend as die Leeu van die Wes Transvaal
Dr Jan – Aloe Ferox – Bitter Aalwyn – produk vermeng met die wingerdstok
Mediaberigte
wysig- Man in hof ná Aardklop-aanval – Beeld
- Motoris hou stil by aanranding – Beeld (Video)
- Byna doodgeslaan op Aardklop – Beeld
- "I ran, started taking photos" - News24
- Rapport-foto's
- Stryd "ter wille van alle ouers" - Beeld
- Ouer sien rooi oor kinders se "oorpak-straf" - Rapport
- Pa wen stryd oor baie skoolgeld – Rapport
- Skole mag nie ekstra geld eis – Rapport
- Pa in hof oor hy glo skoolgeld skuld – Beeld
Sjerrie
wysigDie naam Sherrie of EngelsSherry sal binnekort nie gebruik mag word in Suid Afrika nie, as gevolg van wetgewing en handelsbetrekking ooreenkomste.
Skakels
wysigGeneraal Koos de la Rey – Boeregeneraal
- Koos de la Rey Afrikaans wikipedia artikel
- [1] Lichtenburg