Gebruiker:Pieter-ZA/Sandput/Waarheidstabel
Hierdie moet eintlik gaan onder: Waarheidstabel
Saamgestelde bewerkings is ook moontlik, soos gesien kan word in die onderstaande tabel:
A | B | A ∧ B A en B AND |
A ∨ B A of B OR |
¬(A ∧ B) nie (A en B), NAND |
¬(A ∨ B) nie (A of B) NOR |
(A.¬B) ∧ (¬A.B) eksklusief (A of B) XOR |
¬( (A.¬B) ∧ (¬A.B) ) nie eksklusief (A of B) XNOR | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
In die tabel word altyd twee simbole vertoon, die boonste een is die ouer militêre standaard simbool (engels: Mil Spec., vir: Military Specification ) en die onderste daarvan is die nuwer IEC standaard simbool.