Kapitulasie

(Aangestuur vanaf Gekapituleer)
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Kapitulasie, of oorgawe, is internasionaal regtelik 'n verklaring dat 'n party tydens 'n oorlog die stryd staak. Die party wat oorgee kan wissel van enkele troepe tot die totale oorgawe van 'n land of groep lande. Die verklaring kan individueel gemaak word of deur verteenwoordigers wat dan hulle onderdane tot oorgawe beveel. Die party wat oorgee word dan as gevangenes geneem of sekere regte gegun soos ooreengekom.

Veldmaarskalk Wilhelm Keitel onderteken die onvoorwaardelike kapitulasie van die Duitse Wehrmacht in die hoofkwartier van die Rooi Leër te Karlshorst.

'n Bekende manier van oorgawe gedurende 'n oorlog is om 'n wit vlag te hys.

Eksterne skakels

wysig