Gemma
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Gemma is 'n vroulike naam van Italiaanse oorsprong, wat "kosbare klip" beteken.[1]
Noemenswaardige mense met die naam Gemma, sluit in:
- Gemma Arterton (gebore 1986), Engelse aktrise
- Gemma Atkinson, Engelse aktrise en model
- Gemma Beadsworth, Australiese waterpolo-speler
- Gemma Bissix, Engelse aktrise
- Gemma Band, Engelse balletdanser
- Gemma Stand, Engels fotograaf
- Gemma Chan, Britse aktrise
- Gemma Craven, Ierse aktrise
- Gemma di Manetto Donati, vrou van die middeleeuse Italiaanse digter Dante Alighieri
- Gemma Doyle, politikus in die Britse Arbeidersparty
- Gemma Frisius (1508–1555), Friese wiskundige, kartograaf en instrumentmaker
- Gemma Galgani (1878–1903), Italiaanse mistieke met tekens van stigmata, vereer in die Rooms-Katolieke Kerk as 'n heilige
- Gemma Hayes, Ierse sanger-liedjieskrywer
- Gemma Jackson (gebore 1951), Britse produksieontwerper
- Gemma Jones, Engelse aktrise
- Gemma Mengual (gebore 1977), Spaanse gesinchroniseerde swemmer
- Gemma Sanderson, Australiese model en die wenner van Australië se Next Top Model, Siklus 1
- Gemma Ward, Australiese model
- Gemma Whelan, Engelse aktrise en komediant
Verwysings
wysig- ↑ "Name: Gemma" (in Engels). babynames.co.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2016.