Gene Gauntier (17 Mei 1885 – 18 Desember 1966) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Arrah-Na-Pogue (1911) en From the Manger to the Cross; or, Jesus of Nazareth (1912).
Gene Gauntier
|
Geboortenaam
|
Genevieve Gauntier Liggett
|
Geboorte
|
(1885-05-17)17 Mei 1885
|
Sterfte
|
18 Desember 1966 (op 81)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Beroep(e)
|
Aktrise, skryfster, en vervaardiger
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1907: Tom Sawyer
- 1907: Why Girls Leave Home
- 1908: Hiawatha
- 1909: The Wayward Daughter
- 1911: Arrah-Na-Pogue
- 1911: A Hitherto Unrelated Incident of the Girl Spy
- 1912: From the Manger to the Cross; or, Jesus of Nazareth
- 1914: A Celebrated Case
- 1920: Witch's Lure