Gene Sheldon
Gene Sheldon (1 Februarie 1908 – 1 Mei 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 3 Ring Circus (1954) en Babes in Toyland (1961), en in die televisiereeks Zorro (1957).
Gene Sheldon | |
Geboortenaam | Eugene Hume |
---|---|
Geboorte | 1 Februarie 1908 |
Sterfte | 1 Mei 1982 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1937: Television Talent
- 1939: Lucky to Me
- 1945: Where Do We Go from Here?
- 1954: 3 Ring Circus
- 1958: The Sign of Zorro
- 1959: Zorro, the Avenger
- 1960: Toby Tyler or Ten Weeks with a Circus
- 1961: Babes in Toyland
Televisiereekse
wysig- 1957: Zorro
Video's
wysig- 1998: Zorro: Invitation to Death - Vol. 4