Geneviève Grad

Franse aktrise

Geneviève Grad (5 Julie 1944 - 8 November 2024) was 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Conquest of Mycene (1963), The Troops of St. Tropez (1964), The Troops in New York (1965), en The Troops get Married (1968).

Geneviève Grad
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 5 Julie 1944
Sterfte 8 November 2024
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Persoonlike lewe en dood

wysig

Grad het 'n seun met Igor Bogdanoff. Sy het met Jean René André Yvon Guillaume op 19 March 1993 getrou.[1]

Grad is oorlede as 'n gevolg van kanker by 'n kliniek in La Chaussée-Saint-Victor, op 8 November 2024, op die ouderdom van 80.[2]

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1961: Captain Fracasse
  • 1961: The Centurion
  • 1962: Arsène Lupin contre Arsène Lupin
  • 1962: Attack of the Normans
  • 1962: The Empire of Night
  • 1963: Conquest of Mycene
  • 1963: The Beast of Babylon Against the Son of Hercules
  • 1963: Sandokan the Great
  • 1964: The Troops of St. Tropez
  • 1964: The Spy
  • 1965: The Troops in New York
  • 1966: Su nombre es Daphne
  • 1968: The Troops get Married
  • 1968: The Woman Is a Stranger
  • 1968: Flash Love
  • 1970: OSS 117 prend des vacances
  • 1970: The Palace of Angels
  • 1977: Libertés sexuelles
  • 2010: The Garden

Televisiereekse

wysig
  • 1965: Chambre à louer
  • 1965: Frédéric le gardian

Televisierolprente

wysig
  • 1964: L'enlèvement d'Antoine Bigut
  • 1965: Embrassons-nous, Folleville!
  • 1966: L'amour en papier
  • 1966: Orion le tueur

Verwysings

wysig
  1. Geneviève Grad in die Internet-rolprentdatabasis
  2. "Mort de Geneviève Grad, interprète du fameux « Douliou douliou Saint-Tropez »" [Death of Geneviève Grad, performer of the famous “Douliou douliou Saint-Tropez”] (in French). Le Parisien. 8 November 2024. Besoek op 8 November 2024.{{cite news}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)

Eksterne skakels

wysig