Germaans
Die woord Germaans kan na verskillende dinge verwys:
- Germaanse tale: 'n Taalfamilie, die tale wat in noord- en noordwes Europa gepraat word asook in baie plekke wat gekolonialiseer is sedert die 16de eeu.
- Germaanse volke: Versamelnaam vir 'n aantal stamme en volke afkomstig uit noordelike Europa, waarvan verskeie die Romeinse Ryk in die vyfde en sesde eeu ingeval het.
- Germaanse godsdiens en Germaanse mitologie
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Germaans.