Getalbegrip is die vermoë om die waarde van getalle en hul onderlinge verhouding te begryp.

Plekwaarde

wysig

Heelgetalle

wysig
  • E = Ene (1)  of  (1 x 1)
  • T = Tiene (10)  of  (1 x 10) of (101)
  • H = Honderde (100)  of  (10 x 10) of (102 )
  • D = Duisende (1 000)  of  (10x10x10) of (103 )
  • TD = Tien Duisende (10 000)  of  (10x10x10x10) of (104)
  • HD = Honderd Duisende (100 000)  of  (10x10x10x10x10) of (105 )
  • M = Miljoene (1 000 000)  of  (10x10x10x10x10x10) of (106 )

Desimale Breuke

wysig
  • t = tiendes  (0,1 of  1/10 )
  • h = honderdstes  (0,01 of  1/100 )
  • d = duisendstes  (0,001 of 1/1000 )

Voorbeelde 

wysig

Wat is die getalwaarde van die onderstreepte syfer vir:

Die getal 1 256

5 x 10 = 50 (5T of vyf tiene)

Die getal 862

8 x 100 = 800 (8H of agt honderde)

Bronnelys

wysig