Gevaarlike spel

(Aangestuur vanaf Gevaarlike Spel)

Gevaarlike Spel is 'n Afrikaanse rolprent wat op 29 Oktober 1962 vrygestel is. Al Debbo was die regisseur en is ook een van die hoofkarakters in die film.

Gevaarlike Spel
Regisseur Al Debbo
Met Al Debbo
Taffy Kikillus
Nicky Caras
Uitgereik 29 Oktober 1962
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

wysig

Die rolprent is 'n komiese drama.

Hoofrolspelers

wysig

Storielyn

wysig

Diamantspeurder, Sersant Koen, kry die moeilike opdrag om vir Reg Gallow, 'n nagklubeienaar en diamantsmokkelaar, vas te trek. Gallow is egter 'n uitgeslape kalant en die arme speurder misluk keer op keer. Stuur Gallow 'n boodskap dat hy op soek is na 'n blou diamant vir sy meisie, 'n sangeres in sy nagklub. 'n Reisende verkoopsman (Koen) lewer die goedere en die transaksie vind plaas, maar toe Koen die arrestasie wil uitvoer is die diamant soek. Hy is weereens uitoorlê! Koen kry uiteindelik sy kans om Gallow op heterdaad te betrap toe hy niksvermoedend 'n groot transaksie in Mosambiek beklink.

Sien ook

wysig