Ghaziabad
Ghaziabad (Hindi: ग़ाज़ियाबाद, Oerdoe: غازی آباد; Ġāziyābād [ɣaːzɪjaːˈbaːd̪]) is 'n beplande industriële stad in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh met 'n bevolking van 1 636 068 in 2011. Dit is in die metropolitaanse gebied van Delhi en 30 kilometer oos daarvan geleë.
Ghaziabad ग़ाज़ियाबाद, غازی آباد | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 28°40′12″N 77°25′12″O / 28.67000°N 77.42000°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Uttar Pradesh |
Distrik | Ghaziabad |
Regering | |
• Lid van die Parlement | Rajnath Singh |
Hoogte | 250 m (820 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 636 068 |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 201 xxx |
Skakelkodes | 91-120 |
Webwerf | ghaziabad.nic.in |