Gimje
Gimje (Koreaans: 김제시) is 'n stad in die provinsie van Jeollabuk-do in Suid-Korea. Gimje het 'n bevolking van 88 479 inwoners in 2016 gehad.
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Suid-Korea |
Region | Honam |
Koördinate | 35°48′N 126°53′O / 35.800°N 126.883°O |
Gestig op | 1466 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 545,19 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2016) | 88 479 |
- Bevolkingsdigtheid | 162,29/vk km |
Tydsone | UTC+9 |
Gimje is geleë naby die Noryeongberge en die Geelsee. In die ooste is baie berge met 'n hoogte van 500–700 m, soos Moaksan (794 m).
Klimaat
wysigDie gemiddelde daaglikse temperatuur is 13 °C, met 1.2 ℃ in Januarie en 26 ℃ in Julie. Die gemiddelde reënval per jaar is 1 300 mm.
Wildtuin
wysig- Moaksanwildtuin