Gina Torres (gebore 25 April 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Matrix Reloaded (2003), The Matrix Revolutions (2003), en Serenity (2005), en in die televisiereeks Suits (2011).

Gina Torres
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2003: The Matrix Reloaded
  • 2003: The Matrix Revolutions
  • 2004: Hair Show
  • 2005: Serenity
  • 2007: South of Pico
  • 2007: I Think I Love My Wife
  • 2013: Mr. Sophistication

TelevisiereekseWysig

  • 2000: Cleopatra 2525
  • 2002: Firefly
  • 2006: Standoff
  • 2010: Huge
  • 2011: Suits
  • 2013: PopSource TV
  • 2018: Final Space
  • 2019: Second City

TelevisierolprenteWysig

  • 1994: M.A.N.T.I.S.
  • 1996: Dark Angel
  • 2009: Washington Field
  • 2016: The Death of Eva Sofia Valdez

Video'sWysig

  • 2004: Fatal Beauty and the Beast
  • 2005: Re-Lighting the Firefly
  • 2006: A Filmmaker's Journey
  • 2010: Justice League: Crisis on Two Earths

Eksterne skakelsWysig