Gitarama
Gitarama is die tweede grootste stad in Rwanda. In 2002 het die stad 'n bevolking van 84 669 gehad.
Gitarama | |
---|---|
Sentraal-Gitarama | |
Koördinate: 02°04′0″S 29°45′0″O / 2.06667°S 29.75000°O | |
Land | Rwanda |
Provinsie | Suidelike Provinsie |
Distrik | Muhanga |
Bevolking | |
• Totaal | 84 669 |
Tydsone | UTC+2 (Sentraal-Afrika Tyd) |
• Somertyd | UTC+2 |