Gloria Holden (5 September 1903 – 22 Maart 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dracula's Daughter (1936), Wife vs. Secretary (1936), The Life of Emile Zola (1937), en The Corsican Brothers (1941).

Gloria Holden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1903-09-05)5 September 1903
Sterfte 22 Maart 1991 (op 87)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1936: Dracula's Daughter
  • 1936: Wife vs. Secretary
  • 1937: The Life of Emile Zola
  • 1938: Hawaii Calls
  • 1941: The Corsican Brothers
  • 1945: Adventures of Rusty
  • 1945: The Girl of the Limberlost
  • 1949: The Sickle or the Cross

Televisierolprente

wysig
  • 1950: The Marionette Mystery

Eksterne skakels

wysig