Goue bak van Hasanlu
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die goue bak van Hasanlu (Persies: جام طلای حسنلو) is 'n historiese voorwerp wat van goud gemaak is. Dit is in 1957 deur Robert H. Dyson ontdek toe hy die terrein van Teppeh Hasanlu, naby die stad Naghadeh, noordwes van Iran, opgegrawe het. Die bak word geskat op ongeveer 3 200 jaar of ouer.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "The Hasanlu Gold Bowl". Penn Museum. Besoek op 17 September 2018.
Verdere leeswerk
wysig- Dyson, Robert H., Jr. (2003). "ḤASANLU TEPPE ii. THE GOLDEN BOWL". Encyclopaedia Iranica, Vol. XII, Fasc. 1. 45-46.