Grete Berger (11 Februarie 1883 – Mei 1944) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Student of Prague (1913), Ein Sommernachtstraum in unserer Zeit (1914), Destiny (1921), en Dr. Mabuse: The Gambler (1922).

Grete Berger
Geboortenaam Margarethe Berg
Geboorte (1883-02-11)11 Februarie 1883
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1902–1930
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1913: The Student of Prague
  • 1913: ...denn alle Schuld rächt sich auf Erden
  • 1913: Old Brandis' Eyes
  • 1913: Der Verführte
  • 1914: Ein Sommernachtstraum in unserer Zeit
  • 1914: Evinrude
  • 1921: Destiny
  • 1921: Die Geheimnisse von Berlin
  • 1921: Menschen im Rausch
  • 1922: Dr. Mabuse: The Gambler
  • 1922: Die Intrigen der Madame de la Pommeraye
  • 1923: Die grüne Manuela - Ein Film aus dem Süden
  • 1925: Die Aßmanns
  • 1929: Bride 68

Eksterne skakelsWysig