Groesjewo (Astrachan-oblast)
Groesjewo (Russies: Грушево) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Nowotoezoeklei Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "peer".
Groesjewo Грушево | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°05′58″N 48°28′37″O / 46.09944°N 48.47694°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 423 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416314 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Groesjewo 399 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 377 | 93% |
Russe | 22 | 5,5% |
Nogais | 6 | 1,5% |
Totaal | 399 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 15 Julie 2023.