Groot Moskee van Machatsjkala
Die Groot Moskee van Machatsjkala (Yusuf Bei Cami) is die hoofmoskee van Dagestan. Die ontwerp is geskoei op dié van die Blou Moskee in Istanboel. Daar is plek vir tot 17 000 aanbidders.[1][2]
Yusuf Bei Cami Russies: Джума мечеть Махачкалы | ||
Ligging | Machatsjkala, Dagestan | |
Voltooi | 1996 | |
Status | Aktief | |
Spesifikasies | ||
Minaret(te) | 2 | |
Koepel(s) | 57 | |
Kapasiteit | 17 000 | |
Styl | Ottomaans | |
Webtuiste | http://masdjid.ru |
Die bou van die moskee is deur Turkye gefinansier.[2] Dit is in 1998 voltooi en ingewy. Dit is die fokuspunt van die stad se grootste deurpad, Imam Shamil-laan.
Galery
wysigVerwysings
wysig- ↑ Makhachkala organizes charity iftars
- ↑ 2,0 2,1 "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2019. Besoek op 4 September 2016.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Groot Moskee van Machatsjkala.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia