Grotte van Catullus

Grotte van Catullus (Grotte di Catullo) is die naam vir die ruïnes van 'n Romeinse villa gebou in die begin van ons jaartelling aan die noordelike punt van die skiereiland van Sirmione aan die suidelike oewer van die Gardameer, Italië.[1][2]

Grotte van Catullus

Eksterne skakels

wysig

Verwysings

wysig
  1. "Grotten van Catullus - Sirmione". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2014. Besoek op 23 Julie 2014.
  2. Die Catullusgrotten