Guadalupe Amor
Meksikaanse skrywer (1918-2000)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Guadalupe Teresa Amor Schmidtlein, alias Pita Amor (Mexikostad, 30 Mei1918- ibidem,8 Mei 2000) was 'n Meksikaanse skrywer.[1]
Sy was 'n lid van die “ou Mexikaanse aristokrasie” en was 'n aktrise en model vir fotograwe of skilders soos Diego Rivera en Raúl Anguiano.
Werke
wysig- 1946 : Yo soy mi casa
- 1947 : Puerta obstinada
- 1948 : Círculo de angustia
- 1949 : Polvo
- 1953 : Décimas a Dios
- 1958 : Sirviéndole a Dios, de hoguera
- 1959 : Todos los siglos del mundo
- 1984 : Soy dueña del universo