Gumare

Gumare of Gomare is 'n dorp in Botswana se Noord-Westelike provinsie naby die Okavango Delta. Volgens die 2001-sensus woon daar ongeveer 6 067 mense.[1]

Gumare

Gomare
Gumare is in Botswana
Gumare
Gumare
Koördinate: 19°20′0″S 22°9′0″O / 19.33333°S 22.15000°O / -19.33333; 22.15000Koördinate: 19°20′0″S 22°9′0″O / 19.33333°S 22.15000°O / -19.33333; 22.15000
LandVlag van Botswana Botswana
DistrikNoord-Wes
Bevolking
 • Totaal6 067
TydsoneUTC+2 (SAST)

VerwysingsWysig

  1. "Distribution of population by sex by villages and their associated localities: 2001 population and housing census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2007-11-24. Besoek op 2007-12-08.