Gustav Heinrich von Bongard
Gustav Heinrich von Bongard
Geslag | manlik |
---|---|
Land van burgerskap | Russiese Ryk |
Gegewe naam | August |
Geboortedatum | 12 September 1786 |
Geboorteplek | Bonn |
Sterfdatum | 6 September 1839 |
Sterfplek | Sint Petersburg |
Plek begrawe | Smolensky Lutheran Cemetery |
Taalbeheersing | Duits |
Beroep | botanis, pteridologist |
Werkgewer | Faculty of Physics and Mathematics of the Saint Petersburg University |
Politieke amp | Professor |
Akademiese graad | ordinary academician, corresponding member |
Werk plek | Sint Petersburg |
Lid van | Russian Academy of Sciences, Saint Petersburg Academy of Sciences |
Pryse ontvang | Order of St. Vladimir, 4th class |
Civil rank | State Councillor |
Augustus Gustav Heinrich von Bongard (12 September 1786, Bonn – 1839) was 'n Duitse plantkundige, wat in St. Petersburg in Rusland gewerk het. Hy was een van die eerste plantkundiges om nuwe plante wat destyds in Alaska (toe nog onder Russiese eienaarskap) ontdek is, te beskryf. Dit sluit spesies in wat nou van groot kommersiële belang is, bv. Sitka Spruce en Red Alder. Die monsters wat hy beskryf het, is meestal deur Carl Mertens by Sitka, Alaska, versamel. Die plant genus Bongardia (familie Berberidaceae) word tot sy eer na hom vernoem.[1]
Gekose werke
wysig- Observations sur la végétation de l'ile de Sitcha, 1833
- Esquisse historique des travaux sur la botanique entrepris en Russie depuis, 1834
- Genera plantarum ad familias suas redacta (with Carl Bernhard von Trinius), 1835.
- "Historical Sketch of the Progress of Botany in Russia from the Time of Peter the Great to the Present Day", (translated from the "Recueil Des Actes de Pétersbourg de 1834"); Curtis's Botanical Magazine. Companion to the Botanical Magazine … By W.J. Hooker. Vol. 1. pp. 117–186, (1836)
- Plantae quatuor brasilienses novae (with Carl Bernhard von Trinius), 1839.
- Verzeichniß der im Jahre 1838 am Saisang-Nor und am Irtysch gesammelten Pflanzen, A second supplement to "Flora Altaica" (with Carl Anton von Meyer and Karl Friedrich von Ledebour), 1841.[2]
Die standaard outeurs-afkorting Bong. word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Sien ook
wysigEksterne Skakels
wysig- IPNI List of plants described and co-described by Bongard.
Verwysings
wysig- ↑ The A to Z of Plant Names: A Quick Reference Guide to 4000 Garden Plants by Allen J. Coombes
- ↑ Google Books list of publications