Gustav von Wangenheim

Gustav von Wangenheim (18 Februarie 1895 – 5 Augustus 1975) was 'n (Oos)-Duitse akteur, (rolprent)regisseur, en draaiboekskrywer van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nosferatu (1922), Woman in the Moon (1929), Und wieder 48 (1948), en Der Auftrag Höglers (1950).

Gustav von Wangenheim
Geboortenaam Ingo Clemens Gustav Adolf Freiherr von Wangenheim
Geboorte (1895-02-18)18 Februarie 1895
Wiesbaden
Sterfte 5 Augustus 1975 (op 80)
Oos-Berlyn
Nasionaliteit Duits
Ouers Eduard von Winterstein
Beroep(e) Akteur, (rolprent)regisseur, en draaiboekskrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1914: Passionels Tagebuch
  • 1916: Das Leid der Liebe
  • 1916: Der Letzte eines alten Geschlechtes
  • 1917: Die Erzkokette
  • 1919: Kitsch
  • 1920: Kohlhiesel's Daughters
  • 1920: Romeo and Juliet in the Snow
  • 1920: Der Schrecken im Hause Ardon
  • 1922: Nosferatu
  • 1922: Das Feuerschiff
  • 1923: Der steinerne Reiter
  • 1929: Woman in the Moon
  • 1936: Der Kampf
  • 1948: Und wieder 48
  • 1950: Der Auftrag Höglers
  • 1954: Gefährliche Fracht
  • 1956: Heimliche Ehen

TelevisierolprenteWysig

  • 1998: Nosferatu: The First Vampire

Eksterne skakelsWysig