Guy Stockwell
Amerikaanse akteur
Guy Stockwell (16 November 1934 – 6 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The War Lord (1965), Beau Geste (1966), en Airport 1975 (1974), en in die televisiereeks Quantum Leap (1989).
Guy Stockwell | |
Geboorte | 16 November 1934 |
---|---|
Sterfte | 6 Februarie 2002 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1963: Sword of Zorro
- 1965: The War Lord
- 1966: Beau Geste
- 1966: Blindfold
- 1966: And Now Miguel
- 1966: The Plainsman
- 1967: Banning
- 1967: The King's Pirate
- 1967: Tobruk
- 1968: In Enemy Country
- 1969: The Monitors
- 1971: The Gatling Gun
- 1974: Airport 1975
- 1974: It's Alive
- 1982: Burned at the Stake
- 1982: Forty Days of Musa Dagh
- 1989: Santa Sangre
Televisiereekse
wysig- 1959: Adventures in Paradise
- 1989: Quantum Leap
Televisierolprente
wysig- 1963: The Wall to Wall War
- 1968: The Sound of Anger