HAProxy is vrye en oopbron sagteware wat TCP- en HTTP-gebaseerde toepassings van 'n hoëbeskikbaarheids-lasbalanseerder en -instaanbediener voorsien wat versoeke na meerdere bedieners versprei.[2] Dit is in C geskryf en is bekend daarvoor dat dit vinnig en doeltreffend i.t.v. prosesseerder- en geheueverbruik is.[3]

HAProxy
Kort opsomming van die logo.
Skrywer Willy Tarreau
Aanvanklike vrystelling 16 Desember 2001; 22 jaar gelede (2001-12-16)
Nuutste weergawe 3.0.0[1] Edit this on Wikidata/ 29 Mei 2024
Programmeertaal C
Bedryfstelsel Linux, FreeBSD, OpenBSD, Solaris (8/9/10), AIX (5.1–5.3)
Lisensie GNU Algemene Publieke Lisensie Weergawe 2
Webblad www.haproxy.org Edit this at Wikidata

Verwysings

wysig
  1. "Release 3.0.0". 29 Mei 2024. Besoek op 22 Junie 2024.
  2. "MySQL Load Balancing with HAProxy" (in Engels). Severalnines AB. 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2015. Besoek op 19 Februarie 2013.
  3. "Nuts & Bolts: HAproxy" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2014. Besoek op 8 April 2013.

Eksterne skakels

wysig