Haakon VII Land
Haakon VII Land
Vernoem na | Haakon VII van Noorweë |
---|---|
Land | Noorweë |
Geleë in administratiewe eenheid | Svalbard |
Geleë in geografiese gebied | Spitsbergen |
Geografiese ligging | 79°18′24″N 12°5′52″E |
Haakon VII Land is 'n land gebied in die noordwestelike deel van Spitsbergen, Svalbard, tussen Woodfjorden en Kongsfjorden.[1]
Die gebied is vernoem na Haakon VII van Noorweë.[2]
Die hoogste berg in Haakon VII Land is Eidsvollfjellet.[3]
Verwysings
wysig- ↑ Haakon VII Land
- ↑ Haakon VII Land (Svalbard). Norwegian Polar Institute. URL besoek op 11 October 2017.
- ↑ Ensiklopedie: Norsk Fjelleksikon - Haakon VII Land jaar:2009 uitgewer:Friluftsforlaget taal:(no) ISBN 978-82-91-49547-7