Handskoen
'n Handskoen is 'n kledingstuk waarmee mense hulle hande bedek. Handskoene kom gewoonlik in pare, een vir die linker- en een vir die regterhand. Dit word gebruik om die hande warm te hou, te beskerm of selfs as modieuse bybehore.
Fotogalery
wysig-
Chirurgiese handskoene
-
Warm winterhandskoene
-
motorfietshandskoene
-
weggooibare handskoene
-
Leerhandskoene sonder vingers
-
Handskoene vir bofbal
-
Die handskoene van keiser Franz Stephan von Lotharingen
-
Handskoene as bybehore
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gloves. |