Hank Mann

Amerikaanse akteur

Hank Mann (28 Mei 1887 – 25 November 1971) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Janitor (1919), City Lights (1931), Modern Times (1936), en The Great Dictator (1940).

Hank Mann
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David William Lieberman
Geboorte (1887-05-28)28 Mei 1887
Sterfte 25 November 1971 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1914: A False Beauty
  • 1919: The Janitor
  • 1923: The Near Lady
  • 1924: Rivers Up
  • 1924: The Man Who Played Square
  • 1926: The Flying Horseman
  • 1926: Wings of the Storm
  • 1927: The Ladybird
  • 1927: The Scorcher
  • 1927: When Danger Calls
  • 1928: Fools for Luck
  • 1929: Morgan's Raid
  • 1930: The Arizona Kid
  • 1931: City Lights
  • 1933: Smoky
  • 1936: Modern Times
  • 1938: The Stranger from Arizona
  • 1940: The Great Dictator
  • 1950: The Misadventures of Buster Keaton

Eksterne skakels

wysig