Hannelore Bollmann
Duitse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hannelore Bollmann (gebore 10 Mei 1925) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Auf der grünen Wiese (1953), Symphonie in Gold (1956), Die Christel von der Post (1956), en Das Dorf ohne Moral (1960).
Hannelore Bollmann | |
Geboorte | 10 Mei 1925 |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1950: Liebe auf Eis
- 1951: Czardas der Herzen
- 1952: Karneval in Weiß
- 1953: Auf der grünen Wiese
- 1953: Ehe für eine Nacht
- 1954: Die süßesten Früchte
- 1954: Kaisermanöver
- 1954: Loving Couples
- 1955: Das fröhliche Dorf
- 1955: Heimatland
- 1955: Der Kongreß tanzt
- 1956: Symphonie in Gold
- 1956: Die Christel von der Post
- 1956: Kaiserball
- 1956: Das Sonntagskind
- 1956: Das Hirtenlied vom Kaisertal
- 1958: Alle Sünden dieser Erde
- 1958: Ooh... diese Ferien
- 1958: Eva küßt nur Direktoren
- 1960: Das Dorf ohne Moral
- 1962: Zwei Bayern in Bonn