Hansie (rolprent)
Hansie is 'n Engelse rolprent wat die lewe van die Afrikaanssprekende krieketlegende Hansie Cronjé uitbeeld. Die storielyn is deur Frans Cronjé, Hansie se ouer broer, geskryf. Die regisseur is Regardt van den Bergh en die hoofrol word deur Frank Rautenbach vertolk. Die rolprent is op 26 September 2008 uitgereik.
Hansie | |
---|---|
Regisseur | Regardt van den Bergh |
Draaiboek | Frans Cronjé |
Met | Frank Rautenbach Sarah Thompson Matthew Dylan Roberts Jonathan Hearns Patrick Walton |
Kinematografie | Dave Aenmey |
Redigeerder | Morné Theunissen |
Uitgereik | 26 September 2008 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n drama.
Hoofrolspelers
wysig- Frank Rautenbach as Hansie Cronjé
- Sarah Thompson as Bertha Cronjé
- Matthew Dylan Roberts as Joe Dawson
- Jonathan Hearns as Steve Waugh
- Patrick Walton jr. as 'n ouer speler
- Eric Nobbs as Ewie Cronjé
- James Borthwick as Kommentator Jack
- Sybel Coetzee as San-Marie Cronjé
Storie
wysigDie rolprent is 'n ware verhaal gebaseer op die lewe van Hansie Cronjé. Hansie se pad na roem en tot een van die land se grootse krieketkapteins word uitgebeeld, asook die wedstrydknoeiery waarby hy betrokke was en uiteindelik sy tragiese dood.
Eksterne skakels
wysig- (en) Hansie op IMDb
- (en) Die Hansie-rolprent se tuisblad