Hardijs Baumanis
Hardijs Baumanis (10 Desember 1967 – 6 April 2015) was 'n Letse diplomaat. Hy het gedien as Ambassadeur van Letland aan Litaue en Azerbeidjan van 2010 tot sy dood. Hy is op 6 April 2015 in die Azerbeidjanse hoofstad Bakoe op die ouderdom van 47 oorlede.[1][2]
Hardijs Baumanis | |
Ampstermyn 2010 – 6 April 2015 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | 10 Desember 1967 Riga, Letland |
Sterf | 6 April 2015 (op 47) Bakoe, Azerbaijan |
Verwysings
wysig- ↑ "Hardijs Baumanis, Latvia's Ambassador to Azerbaijan, has passed away" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2017. Besoek op 12 April 2015.
- ↑ Latvian ambassador to Azerbaijan dies in Baku. URL besoek op 12 April 2015.