Haren
Haren is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland.
Haren | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Kerk van Haren, 13e eeu | |
Ligging van Haren in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°10′N 6°36′O / 53.167°N 6.600°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Groningen |
Oppervlak | |
• Totaal | 50,73 km2 (19,59 vk. myl) |
• Land | 45,58 km2 (17,60 vk. myl) |
• Water | 5,15 km2 (1,99 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 18 790 |
• Digtheid | 412/km2 (1 070/vk. myl) |
Poskode | 9479, 9750-59 |
Skakelkodes | 050 |
Webwerf | www.haren.nl |
Haren maak sedert 2019 deel uit van die Groningen-munisipaliteit en lê direk ten suide van die stad. Die dorp is 'n geliefde woonplek vir die elite van Groningen.
Plekke
wysigEssen, Glimmen, Haren, Noordlaren, Onnen