Harpy
Die harpye was in die Griekse mitologie halfmenslike wesens met die lyf van 'n voël wat die stormwinde verpersoonlik het. Hulle kom veral voor in Homeros se gedigte.[1]
Beskrywing
wysigHarpye word gewoonlik uitgebeeld as 'n voël met die kop van 'n vrou. Hulle gesigte is bleek van honger en hulle het lang kloue. Romeinse en Bisantynse skrywers het klem gelê op hoe lelik hulle was.[2] Op potte is hulle uitgebeeld as vroue met vlerke. Ovidius het hulle beskryf as mens-aasvoëls.[3]
Verwysings
wysigSkakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harpy.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.