Harriet MacGibbon
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Harriet MacGibbon (5 Oktober 1905 – 8 Februarie 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Four Horsemen of the Apocalypse (1962) en in die televisiereekse Thriller (1960), The Beverly Hillbillies (1962), en Mannix (1967).
Harriet MacGibbon | |
Geboorte | 5 Oktober 1905 |
---|---|
Sterfte | 8 Februarie 1987 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1962: The Four Horsemen of the Apocalypse
Televisiereekse
wysig- 1954: Golden Windows
- 1960: Thriller
- 1960: Peter Loves Mary
- 1962: The Beverly Hillbillies
- 1965: My Brother the Angel
- 1967: Mannix
Televisierolprente
wysig- 1961: The Jane Powell Show
- 1961: The Two Mrs. Carrolls