Hattingspruit
Hattingspruit is 'n steenkoolmynboudorp in die ooste van Suid-Afrika, in die noorde van die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is tussen Glencoe en Dannhauser. Die Tom Worthingtondam is nabygeleë. Die R621-streeksroete gaan deur die dorpie.