Heather O'Rourke
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Heather O'Rourke (27 Desember 1975 – 1 Februarie 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Poltergeist II: The Other Side (1986), en Poltergeist III (1988), en in die televisiereeks Webster (1983).
Heather O'Rourke | |
Geboortenaam | Heather Michele O'Rourke[1] |
---|---|
Geboorte | 27 Desember 1975 |
Sterfte | 1 Februarie 1988 (op 12) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1981–1988 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1982: Poltergeist
- 1986: Poltergeist II: The Other Side
- 1988: Poltergeist III
Televisiereekse
wysig- 1983: Webster
Televisierolprente
wysig- 1983: Believe You Can... And You Can!
- 1986: Around the Bend
Verwysings
wysig- ↑ "Heather O'Rourke death certificate" (PDF). Autopsyfiles. Besoek op 28 Maart 2018.