Heavy metal
Subklas van | metal |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 1970 |
Inheemse etiket | heavy metal |
Inheems aan | Verenigde State, Verenigde Koninkryk |
Land van oorsprong | Verenigde Koninkryk |
Beïnvloed deur | klassieke musiek, Hardrock, blues rock |
Intangible cultural heritage status | Wiki-inventory for living heritage |
Beoefen deur | metal musician |
Onderhou deur WikiProjek | WikiProject Metal, WikiProject Intangible Cultural Heritage |
Het lys | list of heavy metal genres |
Heavy metal (of slegs metal) is 'n genre van rockmusiek[1] wat tussen 1968 en 1974 ontstaan het, hoofsaaklik in die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State.[2] Met sy wortels in blues-rock en psychedelic rock, het die orkeste wat heavy metal geskep het, 'n swaar, groot klank ontwikkel wat gekenmerk word deur uitgebreide kitaarsolos, emfatiese klop, en algehele luidheid/geraas. Heavy metal-lirieke word oor die algemeen geassosieer met manlikheid en "machismo".
In 1968 is die genre se bekenste groepe, Led Zeppelin, Black Sabbath en Deep Purple gestig.[3] Motörhead, gestig in 1975, het punk rock invloede en spoed gebring en was belangrik in die samesnoer van punk en metal. Met die ontploffing van punk in 1977, het die die Nuwe golf van Britse heavy metal-musiekgroepe begin,[4] met musiekgroepe soos Iron Maiden, Saxon, en Def Leppard.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Du Noyer (2003), p. 96; Weinstein (2000), pp. 11–13.
- ↑ Weinstein (2000), pp. 14, 118.
- ↑ Tom Larson (2004). History of Rock and Roll. Kendall/Hunt Pub. pp. 183–187. ISBN 978-0-7872-9969-9.
- ↑ Christe (2003), p. 33
Eksterne skakels
wysig- Litnet artikel oor Afrikaanse metal Geargiveer 27 September 2011 op Wayback Machine